Idees vir Hout Goeters
Hout Meubels, Hout kratte, Groot maat hout word afgelewer regoor Suid AfricaDaar is baie idees om verskeie hout goeters self te maak deurmiddel van hout van pallette. Ons hier by JJN Timbers verskaf nuwe hout wat nie nodig is om ou spykers en skroewe uit reeds gemaakte pallette uit te trek en dan die hout af te skuur nie. Ons bonnels hout is netjies verpak vir dadelike gebruik. Jy sal blitsvinnig met jou DIY Pallet hout meubels kan begin.
Hier is ‘n paar goeie idees vir projekte in en om die huis…